DEEPFAKES: SIEN IS NIE ALTYD GLO NIE
Jun 03, 2022
3 minutes
Deur RICHARD VAN RENSBURG
SY MELD niksvermoedend aan op Instagram – en tot haar skok sien sy haarself in ’n video waarvan sy niks weet nie.
“Hallo julle, ek het pas $1 000 belê en dadelik $10 000 in my bankrekening teruggekry,” hoor Miranda (’n skuilnaam) haarself sê. In die video verseker sy kykers dat almal, nes sy, kitsryk kan word danksy kriptogeld. Kontak net ene Ashley op Instagram …
Miranda, wat in die e-handelbedryf in Melbourne, Australië, werk, is een van die vertel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days