Huisgenoot

RETINOL TOT DIE REDDING

RETINOL word geloof as een van die beste velsorgbestanddele om die tekens van veroudering om te keer. Dit is die skoonheidsgonswoord van die dekade, en dermatoloë en skoonheidskenners is gaande oor die vermoë daarvan om jou vel te omskep.

Nie net verminder dit sigbaar die tekens van veroudering nie; dis ook uiters veelsydig en kan ingespan word om heelwat velsorgbekommernisse te takel, soos aknee, tekstuur, vaalheid en pigmentasie. Dit laat ook porieë kleiner lyk.

Retinol was eers net op voorskrif beskikbaar omdat die sterkste vorm van vitamien A vir party pasiënte sensitiwiteit kan veroorsaak as dit nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse