Huisgenoot

DIE HANDE WAT DIE BABBELS L A AT LEEF

HUL pittige sêgoed sal die kleinspan laat skater, en soms is hulle effens dramaties. Hulle terg mekaar, maar troos ook as dit nodig is. En dié kameelperd en leeu is boesemvriende.

Ja, kameelperd en leeu sit dalk nie in die natuur langs dieselfde vuur nie, maar die handpoppe in Huisgenoot se splinternuwe Afrikaanse aanlyn kinderreeks kan die lewe nie sonder mekaar voorstel nie.

Ontmoet die vriendelike, vrolike kameelperd, Palawa, en haar liefdevolle leeumaat, Paloeka.

Die twee oulike rakkers, wat in Huis PALOEKA genoot se nuwe webreeks, Die Babbelbende, as die Babbels bekendstaan, leer in elke episode saam met jong kykers meer oor die wonderlike wêreld waarin ons leef.

Paloeka en Palawa kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi (gespeel deur die aktrise Athina Jansen) in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related