Ter wille van oorlewing
Jun 10, 2022
2 minutes
ANTON ODENDAL
D it is fassinerend om grondbroeivoëls se strategieë dop te hou om roofdiere se aanslag op hul neste te verminder.
Die kelkiewyn hoop om slange, muishonde en ander roofdiere deur kamoeflering te fnuik en op die nes te bly sit. Die roofdiere kan egter die voël se reuk optel of dit as leidraad gebruik om die nes te vind wanneer die voël vlug. Só verloor kelkiewyne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days