Laat die kinders kook
Jun 10, 2022
4 minutes
Foto’s: LEE SCHWAGELE
en RIAAN HUYSAMER
![landbouza220616_article_078_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5cwfxfpt8g9utpsh/images/fileBTU1S4CO.jpg)
SPAGHETTI MET HOENDER-BOLOGNESE
JY HET NODIG
■ 1 pak (250 g) spekvleis of gerookte ham
■ 1 ui
■ 2 knoffelhuisies
■ 30 ml (2 eetlepels) olyfolie
■ 500 g hoendermaalvleis (ongeveer 4 hoenderborsies, baie fyn opgekap)
■ 1 blik (410 g) tamatiepuree (fyn tamaties)
■ Sout, peper en suiker na smaak
■ 5 ml (1 t) gemengde droë kruie
■ 1 pak (500 g) spaghetti
■ Water, sout en olie
■ 125 ml ( koppie) gerasperde parmesaankaas (opsioneel)
STAP 1
Gebruik ’n kombuisskêr om die spek of ham in klein stukkies te snipper. Gebruik ’n skerp mes om die ui in die helfte te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days