Kuier

LAAT JOU GELD GROEI

'n Mens hoor so baie van die tax-free-savings-besigheid, maar dit is moeilik om op jou eie uit te figure presies wat dit is, hoe om dit te kry en hoe om dit vir jouself te maak werk. Kuier het gaan ondersoek instel.

“Ekke het een, maar ek het nie 'n clue wat dit eintlik is nie,”erken Renetia la Grange (52) van Kaapstad.”My broer is baie slim met sy geld en hy het 'n paar jaar terug vir my gesê ek moet een kry. Ek het só gemaak en betaal elke maand ietsie in, maar meer as dit weet ek nie.”

Gerda Booysen (42), ook van die Kaap, is net so onseker.”Ek het onlangs met 'n nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related