Kuier

KYK UIT!

oor die Covid-19-pandemie was samesyn nog altyd 'n belangrike deel van ons menslike bestaan, veral as ons iets het om te vier. Dus was 'n feestelike gefuif nog nooit te versmaai nie. Maar sedert die Covid-19-pandemie wêreldwyd toegeslaan het, het reëls soos sosiale afstand en 'n beperkings op die aantal mense by sosiale geleenthede ons nuwe werklik-heid geword. Verjaardae, troues en selfs familie-etes is opsy geskuif óf so intiem moontlik gehou. Maar dis? gaan – om klein en groot mylpale met die spesiale mense in jou lewe te vier.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related