SARIE

Brief: Kreatiewe redakteurs

aie van ons het geliefdes wat in die buiteland woon. Lounette se dogter werk in Londen en my susterskind studeer in Gent. Albei se name is toevallig Jana en ons kry gereeld handwerknuus van dié twee het ook ingespring en help met die digitale verkoop en verspreiding van Oekraïnse handwerkers se patrone en produkte. En in Engeland brei handwerkgroepe warm klere vir kinders in die oorloggeteisterde land. Die bereidwilligheid om deur hul kunsvorm die mense van Oekraïne te help het soos ’n veldbrand onder handwerkers wêreldwyd posgevat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related