Huisgenoot

IN MY EIE SPROKIE

MET ’n warm omhelsing groet sy jou by die voordeur voor sy omdraai en met ’n uitbundige gebaar na die laan getooi in herfskleure beduie. Dan roep sy: “Welkom hier in die armholte van die hemel!”

Dis hemels hier in die prentjiemooi Banhoekvallei aan die voet van die Helshoogtepas. Dis waarom Dorette Potgieter van Egoli-faam en haar dogter, Lia Luna Li (12), twee jaar gelede van Kaapstad af hierheen verhuis het. Hulle wou nader aan die natuur woon en nuwe vriende ontmoet. Hier, omarm deur die berge, het hulle dit alles gevind.

Maar die wip in die mooie aktrise se stap, die vonkel in haar oog en die ekstragroot glimlag verklap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related