Kuier

PAS OP, MANS!

Dikwels spot mense so maklik oor Dad bods en bier-boepies, maar die skrikwekkende ding is dat Suid-Afrikaanse mans se lewensverwagting sewe jaar korter is as dié van ons vroue! Volgens onlangse navorsing deur die Cancer Alliance sal prostaatkankergevalle alle ander tipes kanker in Suid-Afrika teen 2023 verbysteek en teen 2030 met 140% styg. Dit raak tans een uit elke 16 mans.Testikulêre kanker het die afgelope 10 jaar verdubbel.

Garron Gsell van die Men's Foundation (watdie Movember-beweging begin het) in Kaapstad, verduidelik mans regoor die wêreld is traag om na hul gesondheid om te sien. “'n Tekort aan kennis omtrent die simptome van sleutel gesondheid-issues en die stappe wat geneem moet word as 'n man hierdie issues ervaar, vererger

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related Books & Audiobooks