Kuier

TALENT OP TikTok

Dít is die TikTokkers van wie SuidAfrikaners nie genoeg van kan kry nie!

Van lip sync-video's tot poetse bak en danspassies deel - dis alles waarvoor die gewilde sosialemediaplatform TikTok bekend is. TikTok is in September 2016 gelaunch en was aanvanklik

TikTok is in September 2016 gelaunch en was aanvanklik net 'n video-app waar tieners video's van 15 sekondes op hul selfone kon neem en dit met hul followers deel. Die app is mettertyd verder ontwikkel en het sedert 2019 drasties gegroei. Luidens 'n -artikel kan gebruikers nou dubbed klankeffekte en verskeie filters gebruik, die agtergrond van hul video's verander, en selfs regstreeks met hul followers gesels. En toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi