Kuier

FIKS & VOL VUUR

Daar is baie min mense wat op 61-jarige ouderdom op 'n balk kan loopen hulself kan balanseer, maar dit is niks vir Levena Josephs van Stellenbosch nie! Sy voer sulke akkeltjies lag-lag uit.

Opdie rype ouderdom van 60 is die meeste mense besig om af te tree en om rustig die vrugte van hul harde werk oor die jare te pluk. Maar antie Levena woeker nog in haar gemeenskap, en meen al is sy 'n bietjie oud, is sy beslis nog baie ver van koud af. Sy is steeds 'n gimnastiekafrigter en kan selfs nog op haar kop staan. Wat egter indrukwekkender is, is die lesse van die lewe wat sy deel en ook die absolute positiwiteit waarmee sy alles aanpak en in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related