Die Tuinier Tydskrif

WERK SAG MET MY…

Tuinmaak was waarskynlik nie voorop in sanger-liedjieskrywer Adele se gedagtes toe sy haar treffer “Go Easy on Me” geskryf het nie, maar dit het my aan die dink gesit oor hoeveel tuinmaakprodukte die lewe vir ons tuiniers soveel makliker maak.

As ons met ʼn bietjie hulp beter tuiniers kan wees, waarom nie? Hier is dus ʼn paar produkte en wenke om tuinmaak minder uitdagend, en meer lonend, te maak veral wat die kweek van jou eie groente en kruie betref.

5 REDES OM VAN STADIG VRYSTELLENDE MISSTOWWE TE HOU

Wanneer stadig vrystellende misstowwe met planttyd in die grond ingewerk word, verskaf dit ʼn deurlopende voorraad voedingstowwe vir tot vier maande, wat wegdoen met die druk om te onthou om maandeliks te bemes. Dis egter nie al nie:

• Die gevaar van die brand van wortels is kleiner.• Voedingstowwe loog• Wortelontwikkeling is goed.• Groei is deurlopend.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is

Related