Terugblik op ’n skokkende lewe
Aug 15, 2022
3 minutes
Rakie Bouwer se ma ruk die mat onder haar voete uit met die noem van haar broer se naam, Viljoen. Dié naam en al die herinneringe aan Viljoen het Rakie vir jare so diep weggesteek dat sy dit vir die eerste keer weer onthou.
Nou soek sy antwoorde en loop terug op die spore van haar verlede. Intussen daag haar tweelingsuster, Mara, ongenooid by haar woonstel op en besluit om daar te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days