SARIE

Groen laat ons glimlag

In die begin was daar die Tuin van Eden – die simboliese plek van perfekte harmonie, waar totale geluk heers.

By die mens is daar ’n blywende hunkering, ’n nostalgie na Eden en alles wat dit verteenwoordig. Hartseer dus in watter mate ons vandag, vanweë verstedeliking en industrialisasie, van die natuurlike wêreld vervreemd is. Tot nadeel nie net van ons fisieke en emosionele welstand nie, maar ook van die hele natuurlike ekostelsel.

Nou, terwyl ons lang ure binnenshuis voor skerms vasgekluister sit, raak ons al hoe meer bewus van ’n verlies. Daar word selfs gepraat van ’n “natuurtekort-versteuring”. Dis nie ’n mediese diagnose nie, maar ’n nuttige term om te beskryf watter nadele hierdie vervreemding van die natuur vir ons inhou: Ons gebruik ons sintuie minder, ons het probleme met aandagspan, meer fisieke en emosionele kwale en bysiendheid (miopie) neem toe.

PANDEMIE ’N WEKROEP

Ons boorlinge van die betonoerwoud

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE12 min read
Ons Wêreld
Vanjaar se twaalfde kykNET Silwerskermfees is soos altyd ook ’n wegspringblok vir aspirant-filmmakers in die TV- en rolprentbedryf. Onder die debuutwerke tel agt kortfilms deur opkomende filmmakers, vyf kort dokumentêre films en ses shotgun-kortfilms
SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related