Kuier

BOODSKAPPE

ie artikel () het my in trane gehad. Ek ken Yolande Geduldt persoonlik. Sy het na my 98-jarige antie omgesien (my antie lewe nog). Yolande was baie toegewyd daaraan om haar te versorg. Ons het later ook vir Lauren ontmoet en op daardie stadium was sy swanger met haar dogtertjie, Taliyah. My familie was baie mal oor hulle. Ek hoop die Here laat geregtigheid vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi
Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related