Huisgenoot

IN MY GLORIE IN!

SELDE het die vrygesel van ’n maatsoekprogram die tonge so laat klap.

Hy is net ’n pierewaaier wat in die bondel vry en dan almal huis toe stuur, het kykers gereeld op sosiale media oor Francois Jacobs laat hoor. Min het hulle geweet hoeveel drama daar werklik agter die skerms van Op my eish! afgespeel het.

Maar hier op die stoep van ’n restaurant in Johannesburg kan Francois (33) en die stralende Nykie Pretorius (26) vandag eindelik die sluier lig oor die uitkoms van die reeks – en ná vier maande se geheimhouding openlik ’n paartjie wees.

Dit het gevoel asof hulle ’n “geheime affair” bedryf, vertel die akteur en hartebreker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky
Huisgenoot2 min read
’n Uittreksel Uit Onder Water
Ek skuld hom so baie. ’n Paar maande ná my pa se dood het hy my eendag gekry waar ek agter die tennishuisie vir die wêreld weggekruip het. My trane, my hartseer, was myne en myne alleen. Ek wou nie met enigiemand praat oor hoe seer ek steeds was nie.

Related