Kuier

Wenke WAT WERK

WENK GESOEK

Ek sukkel met slapeloosheid. Wat kan ek doen om aan die slaap te raak?

ANONIEM

ANTWOORD

• Kry genoeg daaglikse oefening in. Oefening stel endorfiene vry wat die gehalte van jou slaap verbeter. Moet net nie twee ure voor slapenstyd oefen nie. • Probeer om by 'n gereelde slaappatroon te hou. Stel vir jou 'n reminder dat jy moet bed toe gaan en hou daarby totdat jou liggaam stelselmatig daaraan gewoond raak. Moenie deur die dag naps vat nie; jou liggaam gaan nie moeg genoeg wees asjydie aand moetgaan slaap nie. • Wat jy • Wanneer jou kamer donker is, is dit makliker om aan die slaap te raak. Gebruik gordyne of blinds om lig te blokkeer. Jy kan selfs met 'n sleep mask gaan slaap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related Books & Audiobooks