Kuier

VRA DR. PATRICIA

Spastiese kolon

Vraag PYN EN ONGEMAK

Ek het vreeslike las met spastiese kolon, plus pyn en ongemak. Gee 'n paar riglyne asseblief. DESPERAAT

Antwoord BESTE DESPERAAT

Spastiese kolon is 'n ander naam vir prikkelbare dermkanaalsindroom of irritable bowel syndrome (IBS) in Engels. Dit word gekenmerk deur maagkrampe, maagpyn, winderigheid, hardlywigheid en los stoelgange (diarree). Dis 'n kroniese toestand van die spysverteringstelsel en die oorsaak en graad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi

Related