Kuier

OU BOK & SY JONG BLAAR

“Age is nothing but a number” is 'n stelling wat ons dikwels hoor, maar hoeveel van ons weet regtig of dit waar is?

Vir die paartjie Jasmine (27) en André Waterboer (59) van Kraaifontein buite Kaapstad oorskry hul liefde alle grense en selfs eras. Die ouderdomsverskil tussen dié egpaar is meer as 30 jaar, maar hulle is dolgelukkig en glo hulle is die perfekte pasmaats vir mekaar.

Die egpaar sit knus langs mekaar met glimlagte wat van oor tor oor strek. Ná amper agt jaar saam, is hulle nie een dag spyt dat hulle mekaar gekies het nie. En ten spyte van teenkanting wat hulle van alle oorde gekry het, glo hulle dat hulle saam hoort. Dan haal Jasmine vir 1 Korintiërs 13 vanaf vers 4 aan:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related