Kuier

PRYSE LAAT ÁLMAL LY

Die afgelope twee jaar het dinge in baie huishoudings maar broekskeur gegaan ná werksverliese en stygende brandstof- en kospryse. Die rieme word reeds dun gesny om net die basics te kan bekostig en petrol in die kar te kan gooi. Nou lyk die res van die jaar letterlik nag. Alle pryse - van kos, lyfseep, kookolie, klere tot brandstof het die hoogte in geskiet ná verskeie wêreldgebeure wat pryse negatief beïnvloed. Julie is boonop die maand waarin die jaarlikse elektrisiteitsprysverhogings intree, en 'n styging in openbare vervoerkostes word verwag. Asof dit nie genoeg slegte nuus is nie, het loadshedding ook weer met mening ingeskop en dit beteken net slegte nuus vir die ekonomie.

Waldo Krugell, professor in ekonomie by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related