Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ons sê soms so baie, maar dit dien geen doel nie. Noem iemand iets, het jy iets meer pittig om te sê en 'n antwoord vir elke probleem. Maar jy hoef nie altyd te antwoord, redeneer, redigeer of te motiveer nie. Soms het iemand net nodig dat jy luister. Sonder om te kritiseer, op te vlieg en te gaan oorvertel of 'n taakmag op die been te bring om 'n teenaanval te loods.

Ek glo daarin om elke emosie te voel. Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related