Kuier

DIE KOUE IS GENADELOOS

Dis winter, en hier waar ek sit, is dit bitter, bitter koud. In my geval is dit soms buite die huis nie so koud nie, maar wel binne. Dit moet 'n ontwerpfout wees, want so min sonlig kan een huis mos nie kry nie.

Soos ek reeds vertel het, het my gown my beste vriend geword. En hy is steeds, want nie een ander kledingstuk maak jou hele liggaam so warm soos 'n gown nie. Solank jy dit net binnenshuis dra.

Die winterkoue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related