MAALTYE IN DIE mikrogolf
Jul 15, 2022
4 minutes
DEUR SAMANTHA LIEDEMAN
VIS-EN-GROENTEGEREG
Genoeg vir 2
BESTANDDELE
1 wortel, in linte gesny
2 murgpampoentjies, in repies gesny
½ rooi soetrissie, in repies gesny
2 × 150 g-mote stewige wit vis
1 eetlepel vars gemmer, gerasper
1 eetlepel suurlemoensap
1 eetlepel visaftreksel (die sakkies
concentrate)
1 eetlepel soetrissiesous
Vars koljander vir garnering
METODE
Gebruik twee bakkies. Pak die wortellinte in die bakkies dan die murgpampoentjies en soetrissies. Sit die vis bo-op die groente. Meng die gemmer, suurlemoensap, visaftreksel en soetrissiesous. Skep die sous oor die vis. Mikrogolf op 100% krag vir 2 minute. Monitor gaarheid van die vis en herhaal die kookproses
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days