Kuier

TUIS IN SY TONNELS

Toe die boerdery-gogga vir Byron Booysen (33) byt, het hy nie vir 'n oomblik gehuiwer om sy droom na te jaag om 'n boer te word nie. En omdat hy geen ervaring in boerdery gehad het nie, was hy selfs meer vasbeslote om hard te werk om sy droom te bewaarheid. Vandag kyk hy terug op sy lang reis as die eienaar van Booysen Tunnel Farming op Avondsrus in Kraaifontein in die noorde van Kaapstad.

Byron vertel hy is nie vir een oomblik spyt hy het die kopskuif gemaak om sy rugbystewels vir sy veldskoene te verruil nie.

ONTDEK SY PASSIE

Sy ouers is oorspronklik van Oos-Londen in die Oos-Kaap. Maar toe hy in graad ses was, het hulle na Kraaifontein getrek waar hy sy laer- en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related