Kuier

GRIEP OF COVID?

Verkoue, griep en borskwale kom algemeen voor in die kouer maande. Mense spandeer meer tyd binnenshuis wat beteken dié tipe virusse versprei maklik van een mens na 'n ander. As jy hoes en nies, hoe weet jy of jy 'n verkoue, griep of iets ernstiger het? En wat van mense wat Covid-19 gehad het en nou griep kry? Sal hulle ernstiger siek word as iemand wat nooit Covid gehad het nie?

Die dra van maskers, gereelde ontsmetting en fisiese afstand het griep en verkoue min of meer in toom gehou die afgelope twee jaar. Vanjaar lyk dinge egter 'n bietjie anders. Met dié dat ons nie meer maskers hoef te dra of ons te steur aan ander Covid-regulasies nie meen kenners dat griep en verkoue vanjaar erger gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related