Kuier

HELP JOU KINDERS

Die wêreld bly verander en baie ouers wil vir hul kinders 'n soliede fondasie lê en net die beste gee. Maar hoe verseker jy nóú reeds vir jou baba of kleuter (kinders tussen die ouderdom van nul en ses) 'n voorsprong vir die toekoms?

Kuier het ouers en kenners gevra wat hulle daaroor dink.

Hilton (38) en Michell Marais (32) van Worcester in die Boland het twee dogters - 'n agtjarige en vier maande oue baba. Hulle glo kinders moet vroeg reeds blootgestel word aan Christelike waardes, want “sonder Christus is niks moontlik nie,” sê Hilton.

“Maak ook seker jy het studiepolisse, en sorg dat jou kind in goeie skole geplaas word waar die onderwysers die ekstra myl met hulle loop. Dit leer hulle om onafhanklik te wees in die kleiner dingetjies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
PRET MET Pannekoek
Lewer sowat 16 koekies Plaatkoekies 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teeleel koeksoda ½ teelepel sout 2 eetlepels suiker 2 koppies karringmelk of amasi 2 eiers, geklits 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai Dalgonakoffiemous
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN BESTE ERIN Magnesium is 'n
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni

Related