TV Plus Afrikaans

Jy moet kies!

ie geboorte van die tienerpaartjie Maggie (Daniah de Villiers) en Ryno (Alex van Dyk) se dogtertjie Taylor (Kara Gouws) het hul lewe en toekoms drasties verander. Ryno het die skool verlaat om geld te verdien om sy gesin te onderhou, en Maggie het na Taylor gekyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans3 min read
Toetankamen Se Eeufees
Die argeoloog Howard Carter het op Donderdag 24 November 1922 in sy dagboek geskryf: “. . . namate my oë aan die lig gewoond geraak het, het die details van die kamer stadig deur die mistigheid na vore gekom, vreemde diere, standbeelde en goud – die

Related