ie loswerk van grasperke wat gewoonlik in Augustus in gematigde klimaatstreke of in September in koue streke gedoen word, is ʼn bietjie ou skool. Dit is omdat moderne polvormende immergroen grasmengsels en grasperksoorte soos Berea of Durbangras wat tradisioneel in subtropiese tuine geplant word, nooit te laag gesny moet word en ook nie ingrypende loswerk nodig het nie. Wanneer jy dus jou lentebehandeling begin, sny net jou grasperk soos gewoonlik voor jy die
Kry jou grasperk reg vir die somer
Jul 25, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days