![f112-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7qes4xqeyoaj0ms1/images/file88UK31Q8.jpg)
![f112-02](https://article-imgs.scribdassets.com/7qes4xqeyoaj0ms1/images/fileMO5NXOHP.jpg)
Elke jaar trek duisende toeskouers op die eerste Saterdag in Julie by Durban se Greyvilleresiesbaan saam om te aanskou hoe die land se beste volbloedperde by die paviljoen verbynael.
Met ’n geskiedenis wat tot 1897 terugstrek, is die Durban July (deesdae bekend as die Hollywoodbets Durban July) waarskynlik die bekendste perdewedren op die Afrika-vasteland.