Weg! Ry & Sleep

Koffiekapitaal

BIALETTI MOKA EXPRESS-PERKOLEERDER

Die Italiaanse puris

Alfonso Bialetti se koffiepot werk so: Vul die onderste tenk met water en skep fyngemaalde koffiebone in die koffiemandjie. Plaas die pot op vuurwarm kole of bo ’n gasvlam. Die water kook en die stoom styg deur die gemaalde bone. Koffie versamel dan in die tenk aan die bokant. Hy maak genoeg koffie vir een beker.

Volume 200 ml
Prys R699 by Cape Union Mart

STANLEY-OORLOOPTREGTER

Die hardebaard skrynwerker

Die sogenaamde-metode behels dat jy kookwater oor gemaalde bone binne ’n tregter skink en wag dat die water deur ’n papierfilter tot in jou koffiebeker syfer. Stanley se tregter gebruik ’n metaalfilter eerder as papier, en met hierdie model kry jy op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related