Weg! Ry & Sleep

Tussen olifante

Die Tshugulu-4x4-ekoroete is sowat 13 km lank soos ons hom hier ry, maar daar is ’n ekstra paar draaie wat die afstand maklik kan verdubbel. Ons het hom egter gery soos wat Sanparke se veldwagters vir ons beduie het.

Vroeër jare is die roete as ’n aktiwiteit bemark waarvoor jy ’n ekstra permit moes kry, maar deesdae, het die personeel vir ons verduidelik, is dit net gaste van die Tshugulu-lodge wat toegelaat word.

Teen R1 780 p.n. vir vier mense is dié verblyf nie goedkoop nie, maar as jy die omgewing, die geriewe en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related Books & Audiobooks