Weg!

Spaar jou kragte

MECER OKT 2000VA

Met die Covid-19-pandemie het mense se lewens ingrypend verander met hulle woonplek wat ’n leef-, speel- en werkplek geword het.

Toegang tot die internet, veral as jou werk daarvan afhang, het ’n noodsaaklikheid geword. ’n Toestel wat ononderbroke kragtoevoer (OKT) verskaf, bied die gemoedsrus dat jy nie ongebergde data op jou rekenaar verloor wanneer die krag afslaan nie.

Daar is ’n magdom sulke toestelle op die mark, maar Mecer maak ’n reeks vir elke sak wat jy aan jou rekenaar en Wi-Fi-versender kan koppel. Dit bied genoeg internetwoema vir nagenoeg twee ure – net op Netflix.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg1 min read
Namibië Op Sy Beste
Ek en my dogter Bella het vroeg vir ’n mokororit opgedaag, en dit het begin motreën. Maar dit was somer in Namibië en die reënbuie hou gou op. Daarby het die roeigids Evans Sikabongo twee sambrele saamgebring. Ons was skaars twee minute op die rivier
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor