Weg! Ry & Sleep

Die avonturier in my lewe

My man, Christo, met wie ek al 37 jaar getroud is, het ’n sêding wat hy gereeld gebruik: “Nou het ek niks meer nodig nie.” Maar dan is dit net tot hy weer ’n bevlieging kry... Nou wonder ek of my man se bevliegings is vanweë die oorgangsjare en of is dit nog sy avontuurlustigheid en liefde vir die natuur. Want sodra ek dink sy uiterste lus vir ’n nuwe avontuur is geblus, onstaan die begeerte vir nie net ’n nuwe avontuur nie, maar sommer iets groters.

Soms kan my 59-jarige man se avontuurlustigheid tot groot uitdagings lei. Maar ek praat maklik daaroor, want ek sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related