Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK VOEL WEER SOOS ‘N KLEIN DOGTERTJIE’

Rolene Strauss, ons voormalige Mej. Wêreld, het op 30 besluit om te leer balletdans. “Dis baie uitdagend, maar ek geniet dit,” vertel sy

Ai, dis iets wat ek ook as kind so graag wou doen. Maar my ma het gesê: “Nee, dit sal jou leer dans.” En toe ek 12 jaar oud was en in elk geval kon dans, het sy gesê ek is te oud om met ballet te begin. Toe nie, wys Rolene ons! AMANDA

Jy is nooit te oud vir iets nuuts nie. Ek en my man het op 60 begin rolbal speel. Glo my, jou lyf is seer ná ’n dag se speel. Maar ons het wonderlike nuwe vriende ontmoet en dit hou ons kop en lyf aktief. Hou net aan beweeg. MARIE

Dit is my lewe en my passie; dis in my bloed. Ek wil ook weer begin om in landloop te hardloop. ’n Mens moet jou passie uitleef terwyl jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related