TV Plus Afrikaans

Sien die sterre… in Turkye

Kuiertyd
eExtra (*140) Weeksaande 18:30-22:30

Draai jou kop van Dizi? Vandat ons tuis kom tot slaaptyd kan Suid-Afrikaanse aanhangers elke oomblik van die drama en opwinding van die Turkse “Dizi”-reekse te geniet. Ál dié programme – soos Fenix, Dokter Ali, Kruispad, Die Put en Elif – is in Afrikaans oorgeklank vir eExtra se spesiale weeksaand-Kuiertyd.

Ons is nie in Istanboel net vir die romanse of aksie nie. Dié Dizi-reekse weerspieël ook waardes soos respek, hartlikheid en empatie. Dizi verstaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl