![f019-01](https://article-imgs.scribdassets.com/68en1rdcowaaski1/images/fileKD6932GU.jpg)
![f019-02](https://article-imgs.scribdassets.com/68en1rdcowaaski1/images/fileWUW713Z9.jpg)
Our House
Seisoen 1 Donderdae M-Net (*101) 22:35 (begin 25 Augustus)
Geboue wat gekaap word, is niks nuuts in Suid-Afrika nie. Dit was egter ’n taamlike skok vir die werkende ma Fi Lawson (Tuppence Middleton, Riley in die sci-fi-reeks Sense8), want sy het na bewering haar huis aan die nuwe intrekkers verkoop. “Fi het geen benul wat aan die gang is nie. Sy kom tuis ná ’n naweek uitstedig en sien ’n gesin