TV Plus Afrikaans

Aan die diep kant!

Spoorloos: Die Eiland

Seisoen 4 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Dit het amper gelyk soos iets uit die ikoniese fliek Jaws toe die haaivin op die swemmers in die water afpyl in Dinsdag 26 Augustus se vyfde episode van Spoorloos: Die Eiland. En die episode het geëindig met die water vol bloed. Wie het oorleef, en wie nie? En wie het die elektriese versperring afgeskakel wat die haaie moes weghou?

Terwyl Zetske van Pletzen (34) wat die rol van die wetenskaplike haainavorser Kylie speel, natuurlik die antwoorde ken, wag sy self in spanning om die volgende episode te kyk. “Ek kyk elke episode van die begin tot die credits aan die einde rol.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related