VERSTAAN JAN TAKS SE TAAL
Aug 26, 2022
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
![f0044-01](https://article-imgs.scribdassets.com/sj8ttl5dsa25eo3/images/fileEIAT0D7F.jpg)
DIE wet is eenvoudig – as jy tans jonger as 65 is en meer as R91 250 per jaar verdien, is jy onderhewig aan belasting.
Maar dis die proses om opgawes in te dien wat vir baie mense na Grieks klink. Ons verduidelik vir jou nege terme om dit makliker te maak.
BELASTINGSEISOEN
Dit is die tydgleuf waarbinne belastingbetalers hul opgawes moet indien. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se belastingseisoen vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days