WATTER SKATTE LAAT JY NA?
Aug 26, 2022
3 minutes
DEUR PASTOOR ZAIDA SWART
![f0008-01](https://article-imgs.scribdassets.com/34ge1eh9tsa28m55/images/fileTUSPXTBT.jpg)
is nie altyd maklik om te onthou dat hierdie wêreld nooit bedoel was om 'n permanente blyplek vir die mens te wees nie. 'n Mens wil mos so gemaklik en gerieflik moontlik leef en dan is dit maklik om hierdie feit te vergeet. Jy wil hê mense moet na jou opkyk sodat jou goeie dade nie ongesiens verbygaan nie. Maar dis juis in die stil oomblikke wanneer ons eerlik met onsself moet wees:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days