SARIE

ANTWOORDE op jou kwelvrae

My wewenaarpa vra my om als van groot tot klein goed vir hom te doen. Ek het twee susters, albei nes ek getroud en met hul eie huishouding. Ongelukkig word daar net op my knoppie gedruk omdat ek ‘die verantwoordelike een’ is. Ek voel misbruik, maar hulle lag dit af. Dis stresvol en ek hou nie daarvan nie.

Johan le Roux, kliniese sielkundige van Somerset-Wes, gee raad:

Die feit dat iemand op jou knoppie druk, beteken dat hulle op jou kan staatmaak. En dis ’n kompliment! Maar die oomblik dat jy misbruik en uitgeput voel, is dit noodsaaklik om ferm (en gesonde) grense vir jou familie, en veral jou pa, te stel. Die volgende stappe kan help:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related