Passie is ’n wonderlike ding. En hoop.
Sep 02, 2022
2 minutes
![f008-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1e9fintutca32223/images/fileD6KQYK31.jpg)
Kyk net hoe het die Mbombela-stadion gedreun van passie vir die Bokke se stryd teen die All Blacks ’n paar weke gelede. Stampvol, meer as 42 000 mense wat soos ’n regte reënboognasie sáám gejuig, gejil en ge-Mexican wave het. En Siya en sy span tot ’n 26-10-oorwinning aangespoor het.
Maar dit was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days