Huisgenoot

AANHOUER WEN

TWEEDE kanse kry jy selde, en dié keer was hy vasbeslote dat niks hom sou stuit nie. Brandwonde, hongerpyne, slapelose nagte in gietende reën en koue … Bring dit!

Hierdie keer het hy die vasbyt en uitgeslapenheid gehad om ’n skatkis vol geld onder sy mededingers se neuse weg te raap. Omdat hy nie sy tweede kans verspeel het nie, is Dino Paulo – die wenner van Survivor South Africa: Return of the Outcasts – vandag R2 miljoen ryker.

“Ek was vir ’n rede gevra om weer deel te neem,” vertel Dino (32) oor die tweede keer dat hy aan die kompetisiereeks deelneem. “Iemand in die produksiespan het in my geglo en geweet dit sou goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related