Huisgenoot

SA se beesboere

BOERDERY in Suid-Afrika bestaan al eeue. Oorblyfsels van die eerste boeredorpies en krale is in die Hoëveld gevind, terwyl Suid-Afrika se eerste boere reeds in die Steentydperk by Mzonjani naby Durban gewasse gesaai het.

Bees-en skaapboere het teen die 10de eeu in die breë riviervalleie tussen die Drakensberge en die see geboer. In die Suid-Kaap het die Khoi-Khoi ook met beeste en skape geboer, en beeste was ’n teken van rykdom.

GESKIEDENIS

Ná die koms van die het die met die setlaars gedryf. Beeste en skape is onder meer vir koperarmbande, krale en stukke yster geruil. Die setlaars het in hierdie tyd ook die diere wat hulle uit met die skape en beeste wat van die Khoi-Khoi geruil is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related