Avontuur Afrika

Basta met die winter-weemoed

Vir my is die reis daarheen net soveel deel van die vakansie as die uiteindelike bestemming. Derhalwe hou ek nie daarvan om my reise te haas nie. So, op ‘n koue Julie-oggend het ons vroeg opgestaan om ons beplande winterekspedisie voor sonop te begin. Die idee was om ‘n handvol interessante passe aan te pak om by ‘n paar afgeleë en redelik onbekende wildreservate uit te kom.

Ons het vroegdag uit Saldanhabaai vertrek en verby Hopefield en Malmesbury gery voordat ons by die R46 aangesluit het, wat ons met die Michell’s Pas na Ceres sou neem. Die pas is vernoem na Charles Michell, ‘n talentvolle militêre ingenieur, wat die oorspronklike roete deur die Skurweberge en Witzenberge van Tulbagh en Wolseley na Ceres beplan het.

Drie historiese passe

Ons het vinnig op Ceres gestop om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related