Avontuur Afrika

Goeters & geite

Kragoplossings in jou hande

Dit kan ‘n redelike moeilike en soms frustrerende oefening wees wanneer jy ‘n dubbelbattery-stelsel opstel en probeer om al daardie drade netjies en veilig te kry – om nie eens te praat van die gesukkel om te verseker dat elkeen ‘n lont het nie! Gelukkig het Ring Automotive die perfekte oplossing in die vorm van die RSU60 12V draadlose skakelstelsel (met afstandbeheer).

Hierdie is vir seker die slim manier om krag na bykomende elektriese toestelle te beheer. Die enkele sentrale spilpunt koppel aan die voertuig se 12V-battery, sodat tot agt bykomende elektriese toestelle of produkte na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p