Avontuur Afrika

Wat de… fluffie?

Waar begin ek? Watter woorde gebruik ek? Wanneer is die regte tyd om pen op papier te sit? Hoe dra ek die gevoelens wat ek ervaar het oor? Hoekom is dit belangrik om dit te deel?

Hierdie is die laatnag gedagtes wat by my spook wanneer ek die herinneringe wat vir ewig in my siel ingeprent is, herdink na ‘n epiese werksiklus by die lodge waar ek tans as gids werk (Elephant Plains in die Sabi Sands Natuurreservaat). Omdat hierdie reservaat deel van die Groter Kruger vorm

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related