ie oorkruis-revolusie is nie die enigste een wat in die motorwêreld plaasvind nie. Elektriese (EV) en hibriede tegnologieë word al hoe meer gewild. Om verskeie redes word EV’s nie regtig as ‘n heeltemal lewensvatbare opsie in die Suid-Afrikaanse mark beskou nie. Toyota het egter besef dat hibriede tegnologie wél werkbaar kan wees en het die eerste hibriede motor ooit wat op hierdie vasteland vervaardig is teen die einde van 2021 bekendgestel: die Toyota Corolla Cross Hybrid. Die feit dat dit ‘n hibried
TOYOTA COROLLA CROSS | Die buiteperd
Jun 24, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days