![f0029-01](https://article-imgs.scribdassets.com/17ht1n8o8waas3dw/images/file9B7GL83Y.jpg)
Ons Gonarezhou-reis het baie navigasie geverg en ons sou verdwaal het as dit nie vir die Garmin Tread XL Overland Edition was nie. Maar hoe pas die Garmin Tread XL Overland Edition in die mark? En is die stewige prysetiket die moeite werd?
Wat is die Tread XL Overland Edition?
Verlede jaar het ons die Garmin