Avontuur Afrika

'n Kaapse Kuslopie

m die Kaap te besoek en nie jouself met wonderlike uitsigte oor die strande deur die voorruit te bederf nie, sal ‘n sonde wees! Jy móét eenvoudig die (meestal langer) skilderagtige roetes neem, veral as jy die tipe is wat van die langpad hou. Natuurlik word jy dan met te veel opsies en kuslyne bederf, veral vanaf ons wegspringplek in Seepunt. Sal ons om die Skiereiland ry? Jy kan dit doen, aangesien dit vol kulinêre lekkernye met uitsigte oor die berg en see is, maar dan geniet ons ook die Weskus, met tientalle vis-en-tjips winkels wat selfs ‘n Engelsman se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko